Sunday 23 April 2017

2008 se matrieks - reünie!!!!

Elias Samuel  hoofseun van 2008, is besig om die matrieks van
2008 bymekaar te kry vir 'n heerlike reünie!! Kontak asb. vir
Elias by 078 185 1223.