Sunday 30 April 2017

TEKKIES woon 'n kerkkamp by!

Hierdie foto is ingestuur deur Khanja Gojo, 'n meelewende graad 11B-leerder, wat orals betrokke is en graag wil wees.