Saturday 29 April 2017

Sportweni 2017

HTS se rugbyspelers oefen hulle spiere op die seesand by
Sportweni. Hierdie jaarlikse instelling dra by tot die 

kameraderie onder die spelers!