Saturday 29 April 2017

Sportweni-kompetisie!

Mnr. Henk van Vuuren se foto!

Mnr. Johann van den Berg se foto!















Elke jaar word die Sportweni-toerlede uitgedaag om die mooiste sonsopkomsfoto te neem. Om dit reg te kry, moet jy soggens vroeg uit die vere!! Hier is slegs twee van baie foto's om die mooi van die natuur te onderstreep!