Kanya Gojo en  Renier de Lange het Saterdag, 24 Februarie hulle Saterdag in die mall in Welkom deurgebring om fondse te help insamel om Kansa in staat te stel om hulle noodsaaklike diens  
in die Goudvelde te kan voortsit. Dankie aan die twee staatmakers  
en dankie aan elkeen wat hulle ondersteun het! |