Wednesday, 30 May 2018

Monday, 28 May 2018

SAGE: ATOMS...

Although I cannot move and I have to speak through a computer, in my mind I am free.
― Stephen Hawking

Maths classes: Kabelo Makhetha 079147 8832
  

LOL: Blou Maandag-humor...


Sunday, 27 May 2018

Twee onderwyseresse na Israel...

Mevv. Nelly Odendaal en Annelené Botes is Saterdagoggend vir 'n heen en weertjie na Israel. Hulle het die Jerusalemfees bygewoon. 'n Besondere voorreg om te ervaar hoe vinnig die Bybel deurgelees kan word, die klaagmuur en allerhande Bybelse lekkernye was deel van die fees...

Op die foto kan duidelik gesien word dat hulle ook by die fees gewerk het...

For the outcome...


Saturday, 26 May 2018

SAGE: ATOMS... from learner to learner...

Since our main goal is to improve the students's marks, our outcome must be good, impressive results and also they must understand the work to the extend that they can help others too. They must excel and feel like Mathematicians and Physicians since the two subjects play a crucial role in Engineering field.

Clarity
The focus on outcomes creates a clear expectation of what needs to be accomplished by the end of the year. Students will understand what is expected of them and tutors will know what they need to teach during teaching time. Clarity is important over years of schooling and when tutors are involved.

Involvement
Students involvement in the class is a key of good outcomes. Students are expected to do their own learning, so they gain full understanding of the material. Increased student involvement allows students to feel responsible for their own learning and they should learn more through this individual learning.

About ATOMs
It must be known as one of the most powerful group of tutors that help others to do better in Mathematics and Physical Science, a group that made an impact in the schools educational field and will do its best to keep improvement in the school, a group that saw failure and made change, a LEGACY.

KEEP IN MIND:
"There are no secrets to success. It is the result of preparation, hard work, and learning from failure."
-- Colin Powell

Contact:  Kabelo Makhetha 079 147 8832

SAGE: JTL Watches

Do you need time???

Contact the experts in time:
Kgosana Moeketsie - 0797191187
Shaun Mmutsi - 0723436026

You must expect great things...


Friday, 25 May 2018

Wat maak ek hier ...?

Dit was mev. Marguerite Pienaar se beurt om vanoggend te open en sy het die volgende treffende gebed aan die personeel voorgelees:

God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op aarde is: ... Alles is deur Hom en vir Hom geskep.
(Kolossense1:16)

U het my nie vir myself gemaak nie.
(Al dink ek soms so!)
U het my ook nie toevallig gemaak nie.
(Al voel dit soms so!)
U het my nie doelloos gemaak nie.
(Al dobber ek soms!)

Grote Skepper,
U het my uniek en spesiaal gemaak
omdat U vir my 'n spesifieke rol
hier op aarde het;
omdat U my wil gebruik
en omdat ek hier is
om U te verheerlik.

Dankie vir die heilige wete
dat ek so spesiaal is!

Help my om u doel met my te vind,
en lei my veral
om dit te lééf!

Othello ...






Stress Reduction Kit??


Thursday, 24 May 2018

Wednesday, 23 May 2018

SAGE: ATOMS...

A physicist is an atom’s way of knowing about atoms.
GEORGE WALD, 1906 TO 1997

Neurobiologist

A team game...


Tuesday, 22 May 2018

First Team...






Ndzamo
Landani

Bezuid
Julian

Mkhwanazi
Bongani

Madiele
Tefo

Berries
Lazaro

Douse
Slade

Viljoen
Andries

Phofi
Mohale

Sekoai
Morena

Mqambeni
Ayanda

Rantso 
Junior  

Schourie
Tiaan

Khampepe
Kamohelo

James
Phalele

Pule
Lehlokoa



Jabuza
Sizwe

Belebesi
Bonolo

Malindi
Dumisani

Rantso
Neo    

Mahlatsi
Serame

Kana
Bennie 

Khampepe
Thabo

De Bruyn
Zian

Manager:

Ithumeleng Rampony

Winning...


Sunday, 20 May 2018

Rugby: Oefening

Rugbyoefening elke middag direk na skool behalwe op 'n Vrydagmiddag.

Thought for today...

Looking at the fire thinking!!

Is light so bright?

Wood burning in a instant... is this what fire does to wood?

Let's be the fire in life and start burning everything in our way in a instant**

Be the FIRE in your own World

[Oswaldo Brooks]

Contribution...


Saturday, 19 May 2018

Rugby: HTS teen Hennenman Hoër

Drie in 'n ry... Baie geluk aan die eerste rugbyspan wat vir die derde agtereenvolgende Saterdag hulle staal getoon het.

Dié span het teen Hennenman Hoër gespeel en 31 - 14 gewen. Doen so voort!!

Basketbal: HTS wen teen Welkom High...

Hierdie was geen maklike wedstryd nie en spelers moes elkeen meer as sy beste gee. Die span wen met 32 teenoor 28. Isaiah Gumbe was die man van die wedstryd.

Baie baie geluk en sterkte vir die naweek se wedstryd.






Eerste rugbyspan: Braai

Fotograaf : Dawie de Jager

'n Heerlike Vrydagmiddag-bymekaarkom! Die hoofborg, Minolta,
het besluit om die manne en hulle afrigters te trakteer met 'n braai
binne-in 'n swembad. En omdat hierdie swembad in die hartjie
van die droë Vrystaat is, is dit moontlik...
Hierdie samesyn het die spangees onder die manne verhoog
en die gevoel van ons-moet-ons-kant-bring, onderstreep.
Die middag is op 'n hoë proteïen-noot afgesluit!
'n Groot Tekkie-dankie aan mnre. Frans en Griffin Wessels
wat hierdie middag moontlik gemaak het.

*Who is Jesus?*

Vrydagoggend het mnr. JD van den Berg die volgende treffende waarheid in die personeelkamer vir die personeel gelees en ons deel dit graag met die ander getroue lesers van Tekkie Tonic!

*In chemistry,*
He turned water to wine.
     John 2:6-10
     John 4:46
*In biology,*
He was born without the normal conception;
     Isaiah 7:14
     Luke 1:26- 37
*In physics,*
He disapproved the law of gravity when He ascended into heaven;
     Mark 16:19
*In economics,*
He disapproved the law of diminishing return by feeding 5000 men with two fishes and 5 loaves of bread;
     Matthew 14:19
     John 6:13
*In medicine,*
He cured the sick and the blind without administering a single dose of drugs;
     Matthew 15:30
     Mark 1:34
*In history,*
He is the beginning and the end;
     John 1:1-5
     Revelation 22:13
     Revelation 21:6
*In government,*
He said that He shall be called Wonderful Counselor, Prince of Peace;
     Isaiah 9:6-7
*In religion,*
He said no one comes to the Father except through Him;
     John 14:4-6
*So, Who is He? He is Jesus!*
The Greatest Man in History

Jesus had no servants,
yet they called Him Master.

Had no degree,
yet they called Him Teacher.

Had no medicines,
yet they called Him Healer.

He had no army,
yet kings feared Him.

He won no military battles,
yet He conquered the world.

He committed no crime,
yet they crucified Him.

He was buried in a tomb,
yet He lives today...

SAGE: JTL Watches

Do you need time???

Contact the experts in time:
Kgosana Moeketsie - 0797191187
Shaun Mmutsi - 0723436026

Never easier...


Friday, 18 May 2018

Basketbal: Die span met 'n goeie rekord!

Agter: Itumeleng Moloi, Isaiah Gumbe, Lehlohonolo Gumgeqa, 
Kamohelo Khuzwayo, Peter Mofokeng.Voor: Monyane Mokhethi, 
Mosa Gumede, Lesala Khetheng (afrigter), Kapeng 
Lichaba (kaptein), Plamedi Kitoko.
Hier is die manne met die goud aan die punte van hulle vingers!

Basketbal: Spanfoto (reserwes ingesluit)

Agter: Neo Molelengoane, Jarred vd Westhuizen, Isaiah Gumbe, 
Lehlohonolo Gumgeqa, Kamohelo Khuzwayo, Papi Jentu, Matheus 
Sousa da Silva, Peter Mofokeng.
Middel: Promise Williams (links), Middel: Tshepo Plaatjie (regs)
Voor: Monyane Mokhethi, Itumeleng Moloi, Mosa Gumede, 
Lesala Khetheng (afrigter), Kapeng Lichaba (kaptein), Plamedi 
Kitoko, Karabo Seseane
Spangees!!!

Sokker: HTS teen St Doms...

Albei sokkerspanne het die wedstryd in hulle guns laat klink. Die sokkerspelers is op die wenpad! Baie geluk julle en bou voort op hierdie suksesse van julle!

O/18-span wen 2 - 1
O/16-span wen 1 - 0

There will be mistakes...


Thursday, 17 May 2018

Hokkie: HTS teen Welkom High...

Baie geluk aan die hokkie-manne wat so goed gespeel het. Julle span loop voorwaar op geoliede wiele!
Hulle wen vanmiddag se wedstryd met 2 - 1!!

Sportmanship...


Wednesday, 16 May 2018

Tuesday, 15 May 2018

HTS Welkom vs Unitas

HTS se eerste basketbalspan het korte mette met die buurskool se span gemaak. Die eindtelling was 52 - 12. Baie geluk aan 'n gedugte span!

Mnr. Lesala Khetheng toor met julle! Doen so voort!  

Being significant...


Uit die argiewe: MJC-nuus - 5 jaar terug!

15 Mei 2013


Michael Pretorius, 'n leerder van HTS Welkom en ook 'n lid van die Junior Stadsraad, het die dag saam met Wessel Maree Hoërskool in Odendaalsrus deurgebring. Dit is deel van 'n uitruilprojek van stadsraad. 

Monday, 14 May 2018

The Tekkies Left Bloemfontein In High Spirits...

The Tekkies Arrived At CUT In High Hopes To See What Varsity Is All About. Everyone Had Their Own Opinions But It All Panned Out Different.

CUT Has Different Faculties That Have A Vast Amount Of Careers That One May Fall Under. Everyone Was Very Much Informed And Were Also Keen To Fill In Application Forms.

On The Other Hand, The University Of Free State Was Impeccably Amazing! Everyone Was Inviting. There Was A Same Form Of Aura That Would Be Found In THS Welkom.

Each And Every Tekkies Blended With Respect To Culture And Conduct. All In All, The Tekkies Left Bloemfontein In High Spirits Of Returning There Very Soon ...