Saturday 19 May 2018

Basketbal: HTS wen teen Welkom High...

Hierdie was geen maklike wedstryd nie en spelers moes elkeen meer as sy beste gee. Die span wen met 32 teenoor 28. Isaiah Gumbe was die man van die wedstryd.

Baie baie geluk en sterkte vir die naweek se wedstryd.