Tuesday 15 May 2018

Uit die argiewe: MJC-nuus - 5 jaar terug!

15 Mei 2013


Michael Pretorius, 'n leerder van HTS Welkom en ook 'n lid van die Junior Stadsraad, het die dag saam met Wessel Maree Hoërskool in Odendaalsrus deurgebring. Dit is deel van 'n uitruilprojek van stadsraad.