Tuesday 15 May 2018

HTS Welkom vs Unitas

HTS se eerste basketbalspan het korte mette met die buurskool se span gemaak. Die eindtelling was 52 - 12. Baie geluk aan 'n gedugte span!

Mnr. Lesala Khetheng toor met julle! Doen so voort!