Sunday 28 April 2019

Entrepreneurs in wording ...

Alex Manise en Lesala Khetheng op pad na die entrepreneurs-meesterklasse by UOVS. Hulle reken die Saterdagoggend was hopeloos te kort. Die gasspreker, skrywer en multimiljoenêr se wenke is genoeg om enige mens se toekomsplanne 'n energie-inspuiting te gee.