Thursday 18 April 2019

'n Fikse voorbeeld ...

Mevv. Marguerite Pienaar en Estia Greeff besig om vir die personeel 'n "fikse voorbeeld" te stel. Merkfiks is van nul en gener waarde in die alledaagse lewe!

Foto: Dawie de Jager