Saturday 25 May 2019

Die debatkaptein ...

Een leerder wat nie op sy mond geval is nie, en 'n hond uit 'n bos kan praat, is die debatspan se nuwe kaptein. Sterkte vir jou pad vorentoe, Alex!