Saturday 11 May 2019

Help Alex se droom bewaarheid!

Teen 'n skamele R20,00 vir 'n pakkie van 5 kolwyntjies, kan jy 'n bydrae maak om Alex se droom te bewaarheid.

Hy is op pad Tseggië toe om Suid-Afrika as debateerder te gaan verteenwoordig. Viva Tseggië!