Sunday 26 May 2019

Mnr. Welkom Finalis ...

Groot gif kom in klein botteltjies. Kgosana Moeketsi is 'n besige matrikulant wat nie huiwer om oral betrokke te raak nie. Hierdie junior burgemeester het baie planne, maar te min ure in 'n dag om by alles uit te kom.

Baie baie geluk en sterkte met 'n besige 2019!