Thursday 27 January 2022

Mentorklub 2022

Tekkies se eerste lede vir 2022 se mentorklub! 
Hier is die twee graad 11-leerders wat onmiddellik die bal aan die rol gesit het en hulle kom inskryf het. Sterkte vir 'n heerlik jaar van groei en ontwikkeling. Onthou, om 'n goeie mentor te wees, moet jy 'n spesiale mens wees. Welkom, Toka Moeti en Reabetswe Setsetse.