Die matrieks van 2024 is dankbaar dat hulle die einde van hulle 12 jaar bereik het, maar die uitslae in jou hand stem egter nie ooreen met die drome en vergesigte in jou kop nie. Gelukkig is dit nie die einde van die wêreld nie, daar is hoop.
Moontlike opsies:
* Laat hermerk jou vraestelle.
* Skryf sekere vakke oor tydens die November 2025-eindeksamen om jou punte te verbeter.
* Daar is ook 'n Mei/Junie NSC-eksamen (**The Second Chance Programme): Sluitingsdatum vir registrasie is 7 Februarie 2025.
* Doen die hele jaar oor.
* Aanlynskool kan ook 'n oplossing bied.
Hierdie opsies kan jou hele toekoms verander. Gryp die geleenthede met albei hande aan. Sterkte!!
** Second Chance Programme: Giving you another chance at success!
The aim of the Second Chance Matric Programme is to provide support to learners who have not been able to meet the requirements of the National Senior Certificate (NSC) or the extended Senior Certificate (SC), thereby meeting the goals of the NDP and the sector thus increasing learner retention.“Whatever the mind of man can conceive and believe, it can achieve.” Napoleon Hill