Monday, 24 March 2025

LOL: Blou Maandag-humor ...

 * Wat het die algebraboek vir die geskiedenisboek gesê?
"Ek het tog baie meer probleme as jy."

* Wat het die liniaal vir die potlood gesê?
"Kom ons trek die blad 'n streep."

* Wat het die potlood vir die skerpmaker gesê?
"Hou op ronddraai en kom by die punt."

* Wat het die een V vir die ander V gesê toe die W verbystap?
""Het jy al ooit so 'n identiese tweeling gesien?"