* Toe ek op skool was, het ek dikwels in die moeilikheid beland vir stokkiesdraaiery. Slae is lankal iets van die verlede en aangesien geen van die vorige strawwe gewerk het nie, is daar vir my gesê dat die skoolhoof my volgende keer met 'n boek sal gooi.
Sy het ...
Dit was die
Encyclopaedia Britannica.
* Twee elektrone was die beste vriende. Wel, hoekom sou hulle nie wees as hulle albei op dieselfde golflengte was nie?