Monday, 26 January 2026

LOL: Blou Maandag-humor ...

Eksamenflaters: Idiome:

* Voltooi die volgende: "Vroeg ryp ..."
... vroeg in die knyp.

* Voltooi die volgende: "Wie laaste lag ..."
... dink die stadigste.

* Voltooi die volgende: "Wie laaste lag ..."
... het die grap vertel.

* Wat beteken die idioom: Uit die veld geslaan.
Leerder se antwoord: 'n 6.