* Hoekom ry die meeste oud-Tekkies met 'n BMW?
Dit vul baie maklik in op al die vorms wat hulle moet voltooi.
* Toetsbeampte aan 'n tiener wat die toets vir 'n rybewys aflê: "Wat sal jy doen as jou remme skielik onklaar raak?"
"Ek sal teen 'n goedkoop ou Volksie vasry," antwoord die tiener.
"Ek sal teen 'n goedkoop ou Volksie vasry," antwoord die tiener.
* Toetsbeampte: "Seun, wat moet 'n mens doen as jou motor begin oud word?'
"Die meeste mense met ou motors verkoop die motors aan my pa. Ons het al sewe gehad."
* Jan se pa aan sy vrou: "Ai, vrou, jy't oor my gholfstokke gery toe jy die motor uitgetrek het."
Jan se ma: "Goed so, dit sal jou leer om hulle op die stoep te los."