* Vraag: Hoekom was Jan van Riebeeck in die Kaap?
Antwoord: Want die water daar was skoner.
* Vraag: Waarvoor staan KFC?
Antwoord: Klein takkie fraai kuiken.
* Vraag: Where was the declaration of independence signed?
Antwoord: At the bottom of the page.
* Vraag: Waarom moet rekenaargebruikers gereeld rugsteunkopieë maak?
Antwoord: Sodat hulle nie rugpyn kry nie.