Monday, 12 June 2023

139 000 e-besoeke

 


Juniemaand is spreekwoordelik nog in sy kinderskoene, maar Tekkie Tonic het meer besoekers gehad tot en met vandag, as wat ons die hele vorige maand gehad het. Ons e-besoeke vir hierdie maand staan reeds 12272 sterk teenoor Meimaand se 1689 e-besoeke. 

Dankie vir al die getroue e-lesers en die positiewe kommentaar. My pa is my rolmodel van Oswaldo Brooks wat hy vir sy pa op 18 Junie 2017 geskryf het, bly na al die jare nog steeds 'n groot gunsteling onder die lesers. (Kyk gerus na die statistiek en dit is slegs vir die afgelope 12 dae van Junie 2023. 
 
Onderstaande skermgreep dui die totale aantal besoeke wat My pa is my rolmodel gekry het.

3.35K!! Klik HIER om die gedig te lees.

Sunday, 11 June 2023

Spelling: Week 24



Het jy te doen met jong Afrikaansleerders of onervare teksredakteurs? Dalk help dit om die volgende skryfwyses pertinent onder hulle aandag te bring:
wat ook al (NIE wat ookal)
op pad (NIE oppad)
huis toe (NIE huistoe)
voor die hand liggend (NIE voor-die-hand-liggend)
glad nie (NIE gladnie)
nou al (NIE noual)
al weer (NIE alweer)
al twee (NIE altwee)
in ag genome (NIE inaggenome)
in werklikheid (NIE inwerklikheid)
in der waarheid OF inderwaarheid
net so wel; netso wel OF netsowel (NIE net sowel)

Bron: AWS. Kyk veral 12.22, 14.52 en 14.54
Klik HIER vir nog inligting

Saturday, 10 June 2023

134 000 e-besoeke


Opsomming van die laaste paar dae se statistiek. 


Dinsdag 6 Junie 2023 13:30
Dinsdag 6 Junie 2023 23:30
Woensdag 7 Junie 2023 13:30

Woensdag 7 Junie 2023 24:30

Vrydag 9 Junie 2023 24:00

Sunday, 4 June 2023

Thursday, 1 June 2023

Think about it ...


Poems do teach a lot of life lessons in the form of value of responsibilities, need for retrospection, doing away with all sorts of procrastination, clinging on to the feathers of hope, significance of being calm and patient, being the driver of our own destiny and time as the ultimate truth in the world.

Monday, 29 May 2023

Sunday, 28 May 2023

Thursday, 25 May 2023

Dink daaroor ...


As jy 'n goeie leier is, dan is hierdie eienskappe deel van jou menswees:
Vriendelikheid
Respek vir ander
Eerlikheid
Regverdigheid
Sorgsaamheid
Dapperheid
Selfvertroue
Nakom van beloftes
Vergewensgesindheid
Onselfsugtig
Hardwerkend
Barmhartig
Spanwerker
Betroubaar
Geduldig
Bekommerd oor ander
Goeie luisteraar
Dink voordat jy doen
Doen wat reg is
Antisipeer

[Dankie, Alex, vir hierdie stukkie raad.]

Sunday, 21 May 2023

Thursday, 18 May 2023

Terugblik: Kerswense uit die boekstoor


Liewe Heer
Ek weet dat U elke oomblik van die dag met my is,
U liefde omvou my,
U lig lei my.
Waar ek ookal gaan en wat ek ookal doen,
U is met my.
U lei en bestuur my;
U beskerm my en waak oor my.
Dankie, Heer, vir U teenwoordigheid in my lewe -
Vandag, mƓre en elke dag!

Die allerbeste wense vir 'n Geseƫnde Kersfees
en 'n gelukkige Nuwe Jaar!

Estia en AndrƩ

Think about it ...


 
Here are some uncomfortable truths about yourself.

You are only so comfortable living without an edge because you've never exploited one in the first place.

Complacent and happily "progressing" through life at a snail’s pace.

You've never ONCE pushed yourself to the true physical or mental limit.

Never once truly displayed absolute brilliance.

You've been coasting through life and semi-failing forever.

A dim light bulb forever on.

Not entirely off, but never truly on.

It's time to change.

Wednesday, 17 May 2023

Effective management

What should a successful manager accomplish?
A list for such achievement:
  • to have specific objectives
  • get the job done
  • keep employees satisfied and motivated
  • plan for the future
  • make decisions that are good for the organization
  • do not be afraid to initiate change
  • have methods to control employees and their actions
  • have an effective method of organizing people and work
  • know everything that happens within the organization
  • open lines of communication
  • encourage a sense of well-being among the employees
  • keep the philosophy of the organization in perspective
  • is not afraid of authority
  • never discourage input from employees
  • encourage creativity
  • look for loyalty but do not demand it
  • reward integrity, honest and hard work
  • define the line of authority
  • make decisions based on fairness
  • be flexible
  • demonstrate leadership and enthusiasm

Sunday, 14 May 2023

Retrospect: English idioms and their meanings

To get the wrong end of the stick: The teacher has the right end of it.

A penny for your thoughts: What you ask your friend when you do not know the answer to the teacher's question.

A fool's paradise: School

Misfortunes never come singly: Especially on a Monday morning at school.

As the crow flies: Straight to the office.

[Philip Boshof, Yearbook 1974, std. 9B]

Spelling: Week 20


Saturday, 13 May 2023

Happy Mother's Day

Happy Mother's Day to the woman who sacrificed so much to raise me. Thank you for being such a wonderful role model. You inspire me every day with your endless love and dedication. Wishing a very happy Mother's Day to a mom who is beautiful, strong, and kind.

Though Mother's Day is celebrated on the second Sunday of May, every year, yet, we should celebrate every day as Mother's Day to make our mothers feel special.

Thursday, 11 May 2023

Jy was daardie iemand ...

Party dae kom mens by die skool aan en jy voel mismoedig, geĆÆrriteerd met die kinders en die medekollegas.

Jy kom werk toe met hartseer en pyn, met geen lus vir die dag nie! Dit het al met ons almal gebeur!

MAAR, dan is daar altyd daai IEMAND.

IEMAND wat 'n simpel grappie vertel.

IEMAND wat 'n mooi boodskap in die oggende in jou gedagtes los.

IEMAND wat jou oorval met positiwiteit.

IEMAND wat altyd lag.

IEMAND wat 'n storie vertel, wat jou probleme klein laat voel.

IEMAND wat jou pyn raaksien en aan jou dink.

IEMAND wat jou laat beter voel.!!

Jy was al daai IEMAND vir 'n kollega!! Dankie, daarvoor.

[Dankie, Estia Greeff]

Sunday, 7 May 2023

Terugblik: Skoolreƫls uit 1970-jaarblad


[M Mynhardt wat in standerd 10A in 1970 was, het die ideale skoolreƫls as volg neergepen.]

1. Loop met lang hare, dit lyk netjieser.

2. Moenie boeke oortrek nie, want anders kry die volgende ouens nie nuwe boeke nie.

3. Dra ringe, anders dink jou meisie jy is kwaad vir haar.

4. Ry met die fiets tot by die fietshokkkie, anders is jy moeg voordat die skool begin het.

5. Moenie die biblioteekboeke ingee nie, want anders het jy niks om te lees nie.

6. Moenie huiswerk doen nie, die onderwysers sal dit die volgende dag doen.

7. Dit is nie nodig om betyds by die skool te wees nie, jy word nie oortyd betaal nie.

8. Sit lekker agteroor, met jou voete op die tafel en rus, want jy loop genoeg tussen die periodes.

9. Dit is nie nodig om die onderwyser te groet nie, hulle groet nie terug nie.

10. Loop met jou hande in jou sakke, want dan kry jou hande warm.

11. Dit is nie nodig om die hele dag by die skool te bly nie, loop wanneer jy moeg word.

12. Loop en rook, want die onderwysers doen dit mos.

13. Moenie skooldrag dra nie, sodat die mense nie kan sien in watter skool jy is nie.

14. Gooi papiere orals rond. [Is daar iets nuuts onder die son??]

Spelling: Week 19


Thursday, 4 May 2023

Wie se werk is dit?

Dit is die storie van 4 mense.

Almal, Iemand, Enigiemand en Niemand. 

Daar was ‘n belangrike werk wat gedoen moes word en Almal was seker dat Iemand dit sou doen. Enigiemand kon dit gedoen het, maar Niemand het dit gedoen nie. Iemand het kwaad geword daaroor, want dit was Almal se werk. Almal het gedink Enigiemand kon dit gedoen het, maar Niemand het besef dat Almal dit nie wou doen nie. 

Op die ou end het Almal Iemand geblameer toe Niemand gedoen het wat Enigiemand kon gedoen het.

[Dankie, Valerie, dat jy ons net weer herinner het aan hoe belangrik dit is om jou deeltjie te doen.

Monday, 1 May 2023

Sunday, 30 April 2023

Retrospect: Workshop rules 1974


1. Don't throw scribers around carelessly: Aim before you throw.

2. Never run in the workshop. Don't walk either: stand around and do nothing.

3. When using a hacksaw, break a few blades. Someone has got to keep up the manufacturers in business.

4. Never spill paint or oil on the floor accidentally: do it purposefully.

5. When using soap, make sure you spill some on the floor: it also occasionally needs a wash.

6. When using electrical appliances, stand in water so that you can see how well the appliance is earthed.
 
[A Joubert, st. 7C 1974]

Spelling: Week 18


Thursday, 27 April 2023

Monday, 24 April 2023

Maandag-motivering

"Te midde van elke probleem lĆŖ die geleentheid." - Albert Einstein

Sunday, 23 April 2023

Monday, 17 April 2023

Maandag-motivering

“Maak jou gedagtes oop. Staan van die bank af op. Beweeg.” - Anthony Bourdain

Sunday, 16 April 2023

Monday, 10 April 2023

Maandag-motivering

"As dit vir jou belangrik is, sal jy alles insit om suksesvol te wees." - Charlie Gilkey

Sunday, 9 April 2023

Monday, 3 April 2023

Maandag-motivering

"Hou op dink aan WAT SAL GEBEUR en begin dink aan WAT JY KAN DOEN".