Monday 3 August 2015

Besoek van die Universiteit van Wits!

Twee personeel- lede van die Universiteit van Wits het die matriek- leerders ingelig oor die vereistes waaraan hulle moet voldoen as hulle verder wil gaan studeer.

Op die foto is me. Karen Munnik (LO-onderwyser), Thabang Morake (gr. 12-leerder), mnr. Sershin Naicker en me. Annerie van der Walt, laasgenoemde twee is van die werwingskantoor van Wits.