Thursday 27 August 2015

Basketbalwedstryd


HTS se basketbalspan wen in 'n vriendskaplike wedstryd teen Welkom High (wat toevallig die sterkste span in Welkom is) met 17 punte teenoor 16.

Hierdie is totaal 'n nuwe span en hulle word met arendsoë dopgehou. Sterkte vir 2016 se uitdagings!