Saturday 31 October 2015

Aangename kennis, Fiela...


Die aktrise Shaleen Surtie-Richards
Windgat, slapgat, hardegat en banggat – die aktrise is iets van alles in die produksie: "Die woema van ’n windgat- wyfie." 

Dit stop ook nie daar nie – sy sélf is iets van alles. In dié eenvrou-vertoning vertolk sy die rol van vier vriendinne. Kan jy raai wat elk se persoonlikheidstrek is?
“Jy weet my kind, ek het dié jaar 60 geword. Ek kan dit nou nog nie blêrrie glo nie . . .”
Mev. Malinda Anderson en mnr.André van Dyk saam met Shaleen Surtie-Richards
(Marguerite Vermeulen)
Nog foto's!