Sunday 25 October 2015

Springbokke verloor - terugskouend!

'n Swak besluit deur die afrigter om soveel ou manne in die Springbokspan te sit, het ons die wedstryd gekos. Volgende week sal dubbeld seker gemaak word dat die ou manne eerder op die kantlyn sit en kommentaar lewer en die jonges 'n kans kry!!