Thursday 29 October 2015

P.S. HTS se top 10 besoek Gold Reef City!!!

'n Hoogtepunt op die akademiese kalender, is die TTT (Top Tien Toer) na Gold Reef City.

Leerders wat hard gewerk het, kry 'n heerlike afdag en geniet al die ontspanning weg van skool en huis!

Viva die Top 10!!