Friday 30 June 2017

Die aand voor die nasionale kompetisie...

 En so kom die deelnemende spanne een vir een in die saal vir die ken-mekaar-aand! [Fotograaf: Lesala Khetheng]
Afrika Mokhosi wys die
eindbestemming van 2017 se
nasionale wenners!!

Afrika Mokhosi, 'n Alumni-lid wys hoe 2017 se T-hemde
lyk - die werkerspan met 'n boodskap vir die
deelnemers!!