Friday 30 June 2017

Tegniese konferensie te Secunda

Mnre. Johann van den Berg en 
Henk van Vuuren. 
Tekkie Tonic het konfidensieel, gekonfimeer deur tegniese deskundiges, verneem dat mnre. Johann van den Berg en Henk van Vuuren op die tegniese konferensie gekonfereer het.

Geen konfessie, konflik of konfrontasie was betrokke nie en die kursus is in konformiteit afgesluit!!!