Saturday 10 June 2017

HTS-wenners!!!!

Baie geluk julle!!! Tekkie-sterkte vir die nasionale
kompetisie!! Tyd is kosbaar!! Gebruik dit sinvol!!

Ons plaas 'n beter foto, sodra ons tyd kry om die
opgewonde wenners op te spoor!!