Sunday 18 June 2017

Geskiedenis van Vadersdag

Vadersdag is daar vir 'n rede. Gaan lees hoe het Sonora Louise Smart Dodd haar beywer vir so 'n dag. Tekkie Tonic het vroeër al so 'n verkorte weergawe van Vadersdag geplaas.  

Gaan lees dit gerus.