Friday 16 June 2017

Reünie vir die matrieks van 2008!


Na 9 jaar, pas Elias se skoolklere nog - party so
net-net. Hy het dit aangetrek vir 'n oefenlopie,
net so voor Jeugdag om te kyk of hy homself
nog as "jeug" kan klassifiseer.
'n Heeeeeeerlike kuier word beplan. Matrieks van 20018, kontak asseblief julle oud-hoofseun, Elias Samuel! Hy is kliphard besig om agter die skerms te werk om julle op te spoor.

Kontak asb. vir Elias by 078 185 1223.

Mev. Bothma, die vriendelike sekretaresse van die skool, is kop in een mus met Elias en al sy reëlings. Kontak haar gerus en kry die besonderhede by haar.

Die skool se nommer: 057 3523255

Dankie vir 'n heerlike skoolkuiertjie! Dis so belangrik vir onderwysers om terugvoer van hulle oudleerders te kry!