Thursday 14 June 2018

Dankie, Meneer ...

Watter groot lekkerte is dit nie vir 'n onderwyser om só 'n dankie van sy oudleerder te kry nie! Die liefde vir die wetenskap maak dikwels toekomsdeure wyd oop ...