Friday 25 January 2019

Graad 8: My eerste tree ...

2019 se eerste dag by die skool. Hier vorm hulle 'n erewag vir al die onderwysers wat ingery kom. En van hier gaan hulle na die vierkant, waar hulle deurstap terwyl die res van die skool reeds daar is.

Pastoor Joshua Monyane lewer 'n gepaste boodskap en daarna heet mnr. Pieter Swanepoel die leerders en hulle ouers welkom.