Tuesday 15 October 2019

Skaak 2019 in kort ...

Vier spanne het gedurende die tweede en derde kwartaal aan die Lejweleputswa Liga, A-sirkel, deelgeneem. Die A- en B-span eindig albei tweede, die C-span vyfde en die junior span vierde in die liga.

Een speler is ingesluit in die span wat aan die Interprovinsiale Toernooi in Bloemfontein deelgeneem het.