En terwyl jy so na die ouens rondom jou kyk, besef jy dat jy volgende jaar 'n bietjie harder moet werk, sodat jy seker is van jou plek in die Gold Reef City-bus.
Nog foto's volg later. Dankie aan mev. Lucinda van den Berg wat die dag se lag en lawwigheid verewig het.