Veronique Alexander, 'n personeellid van HTS, het Donderdag en Vrydag die insiggewende en baie informatiewe werkswinkel vir gebaretaal bygewoon. Hier wys sy vir die kamera dat alles reg en piekfyn is ... en dat sy die kursus sommer baie geniet het.
Gaan kuier gerus 
HIER en 
HIER en ook sommer 
HIER om so 'n kykie in die nie-amptelike amptelike 12de taal van ons land te gaan kyk.