Sunday 6 November 2022

2022: Wyshede en waarhede

Almal is gelyk as dit by tyd kom. Arm en eenvoudige mense kry dieselfde hoeveelheid tyd per dag as invloedryke en welgestelde mense. Dit hang van jou af hoe jy daardie tyd gebruik. Moenie eendag spyt wees oor die tyd wat jy gemors het nie. Gebruik tyd wyslik.