Tuesday 15 October 2024

Statistiek: 223 000 welkome e-besoeke


Tekkie Tonic
 het die 223 000-kerf bereik. 'n  Tekkie Tonic-dankie vir elkeen wat die blog so gereeld besoek. Stuur gerus idees en voorstelle in - ons luister graag. Dankie vir al die positiewe kommentaar wat sommer so padlangs gestuur word.

'n GROOT DANKIE aan elke medewerker wat só gereeld bydraes stuur. Julle sterk ons hande!
  • Marguerite Pienaar
  • Valerie Kilian
  • Israel Xaba