Monday, 23 June 2025

LOL: Blou Maandag-humor ...

* 'n Student is gevra wat 'n mens sal kry as jy 'n leeu en 'n parkiet kruis.
"Ek weet nie," antwoord hy, "maar ek sal luister as hy praat."

* Wat is 'n korporatiewe seemeeu?
Dit is 'n ou van hoofkantoor wat jou by jou tak kom beloer, jou kos opeet, op jou kop mis en dan na sy nes terugvlieg.

* 'n Jong man het pas 'n universiteitsgraad verwerf. Hy hardloop buite toe en skree: "Hier is ek, wêreld! Ek het my BA!"
'n Ou man daar anby antwoord: "Kom sit hier my seun, dan leer ek vou die res van die alfabet."