![](https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEiHr9-bYDhYHaAEp4nLd_TTX-2INEbNZc-RreAe2nQa_X2c9pt0qWwY039SJpGlDAx3NNo3Z_mv4Cb7vUv_ZzAtJOiNVmPtoF_ZxrYL-PwQUsz7s9TjlszX7tjjwxRNaJNhG1t4vi_r5J8/s320/JCC+2018+2019.jpg) |
Die nuwe junior burgemeester vir 2018/2019 is Thandeka Monyake van Edmund Rice |
Daar ís 'n tyd om te kom en 'n tyd om te gaan. Die oue en die nuwe - Tekkies se nuwe gr. 10-verteenwoordiger op die raad is Alex Menese, Kanya Gojo is die uittredende junior burgemeester, terwyl Kgosanna Moeketsi die nuwe onderburgemeester is en Katleho Letsaba is die uittredende munisipale bestuurder.