Thursday, 30 June 2016
Wednesday, 29 June 2016
"Eksamenvlaters..."
# Vraag:
Maak 'n sin met die woord tewens.
Antwoord:
Ons hond het drie kleintjies gekry. Een reun en twee tewens.
# Vraag:
Noem drie versamelname.
Antwoord:
Vlieƫpapier. Asblik. Stofsuier.
#Vraag: Hoekom slaap 'n uil in die dag?
Antwoord: Omdat hy nagdiens doen.
Antwoord: Omdat hy nagdiens doen.
Friday, 24 June 2016
Sunday, 19 June 2016
Pain
The pain I've caused you
Cannot compare to the pain
I've caused to myself
In the process.
The memories that I wish to erase
From my twisted mind.
Pulls down the wrinkles of sadness on my face.
I'm not a scientist
But I know that a substance
Is formed when ink
Is mixed with my painful tears.
It's also my wish
To be one with you
In the happiness of marriage,
But love right now seems like a burden.
I've been too absent-minded lately.
And I will understand if you hate me.
I guess love doesn't always win.
But it's complexity allows us to survive.
(George Motapane 11B)
Thursday, 16 June 2016
Wednesday, 15 June 2016
Monday, 13 June 2016
Saturday, 11 June 2016
Wat is eksamen?
Die leerders word haastig.
Hul kan nie die kans vat
om die nag te vore te leer...
Twaalfuur is die skool uit.
Ek, 'n jong seun besluit
om huis toe te gaan en sluit
my kamerdeur.
Dan...!
Begin die lang reis
van my skoollewe...
Ek begin om te studeer.
Almal is bang vir die uitslae...
Ek weer, is baie haastig daarvoor.
Ek's nes 'n nag in die somer.
Ek wag om die sonskyn...
op my rapport te sien.
(George Motapane 11B)
van my skoollewe...
Ek begin om te studeer.
Almal is bang vir die uitslae...
Ek weer, is baie haastig daarvoor.
Ek's nes 'n nag in die somer.
Ek wag om die sonskyn...
op my rapport te sien.
(George Motapane 11B)
Friday, 10 June 2016
Thursday, 9 June 2016
Tuesday, 7 June 2016
Monday, 6 June 2016
Noodhulp...
Dankie tog, Lesala Khetheng het 'n noodhulpkursus voltooi!!
'n Mens wonder of hy sy kennis net vir die basketbalspan gaan gebruik?
'n Mens wonder of hy sy kennis net vir die basketbalspan gaan gebruik?
Saturday, 4 June 2016
Tumelo en Rathabile is in die VS-span!!
Tumelo Motlalane (O/15) en Rethabile Majoe (O/18) is in die Vrystaatse Skaakspan, wat hierdie vakansie Durban toe gaan vir die SA-skaakkampioenskappe!!
Baie geluk!!
Baie geluk!!
Friday, 3 June 2016
Wednesday, 1 June 2016
Tuesday, 31 May 2016
Monday, 30 May 2016
Sunday, 29 May 2016
Lefa's rap song!!
Nelson Mandela
spent years in jail and became the first black president
Ronaldo broke
the record for the most goals in the world cup & it's relevant
memories like
those should be remembered as if you were an elephant
why on earth is
mrs. Ples such a well known skeleton
Brenda Fassie is
well known for her music pitty she died
Michael Jackson
is the most astounding dancer and left a legacy behind
Elvis Presley
"Hit it baby" was the best we culd find
Niel Armstrong
left the biggest name in astronomy before he resigned
Mark
Shuttleworth was the first man to go out in space
Will Smith won
the first rap Grammy & finished a rubic cube in the quickest pace
Makhayi Ntini
was the best bowler back in his days
who can ever
forget the way the Michael Jordan plays
never forget
about David Beckham known for making a ball curl
or Oprah Winfrey
when she stood as the 2nd richest woman in the world
Bill Gates for
making windows and making money
nobody can
forget the man who can take u 2 da land of milk & honey
Adam left a
legacy when he ate from the tree of knowledge
Solomon was the
wisest & he never went to college
Jesus was the
number one in the world & thats the truth
& everybody
knows who to thank for Tsunami Youth*
(Lefa Lipali - 2010)
* Tsunami Youth
is the name of the youth of Assembly of God Welkom
Saturday, 28 May 2016
Friday, 27 May 2016
Tekkie Ensemble - 86%
Thursday, 26 May 2016
Tekkie-koor!!
Die koor in die sangklas saam met mev. Malinda Anderson net voor hulle aan hulle eerste kompetisie gaan deelneem.
Tuesday, 24 May 2016
Monday, 23 May 2016
Sunday, 22 May 2016
Saturday, 21 May 2016
Wednesday, 18 May 2016
Tuesday, 17 May 2016
Monday, 16 May 2016
'n Droom...
Ek pas soos 'n koning
in 'n kasteel as my woning.
Ek regeer,
maar wag...
as ons nugter reageer-
is dit net 'n droom!
Drome van 'n jong kind,
waarin jy iets vernuwens kan vind.
Is dit mooi of is dit lelik,
is dit enigsins belangrik?
Wat belangrik is, is om te droom,
sonder om van die werklikheid weg te skroom.
Jou lewe sal 'n nagmerrie wees,
as jy nie drome het nie!!
[George Motapane 11B]
in 'n kasteel as my woning.
Ek regeer,
maar wag...
as ons nugter reageer-
is dit net 'n droom!
Drome van 'n jong kind,
waarin jy iets vernuwens kan vind.
Is dit mooi of is dit lelik,
is dit enigsins belangrik?
Wat belangrik is, is om te droom,
sonder om van die werklikheid weg te skroom.
Jou lewe sal 'n nagmerrie wees,
as jy nie drome het nie!!
[George Motapane 11B]
Subscribe to:
Posts (Atom)


































