Thursday 29 March 2018

Die lewe is kort... leef elke dag voluit!

Ek is nie 'n fout nie. Ek is God se plan. (Wayde van Niekerk se ma)

Vriende is my inspirasie. (Louis Loock)

My omstandighede bepaal nie my toekoms nie. (Petro van Wyk)

Om arm te wees, maak my sterkter.

Ek wil anders wees. Ek wil iets van my lewe maak.