Sunday 25 March 2018

Geluk, mnr. JD van den Berg!!

Mnr. JD van den Berg is gekies vir die NVS-Aksiekrieket A-span. Baie geluk, Meneer. Die idioom: "Vandag fiks, môre niks", is glad nie op mnr. Van den Berg van toepassing nie.