Friday 2 March 2018

Basketbalspelers bo!

Die gedugte span van HTS het die span van Edu Kollege ore aangesit toe hulle hul Dondermiddag met 64 - 2 gewen het. 'n Briljante wedstryd...'n Groot Tekkie-gelukwensing vir julle klomp!

[Fotograaf: Mnr. P Swanepoel]