Sunday 4 March 2018

MJC op die lug...

Katleho Dhlamini (St Andrews), Kanya Gojo (HTS Welkom),
Mambulelo Bob (Leseding Tegniese Skool), Zoleka Sekepe
(Welkom Hoërskool) Mpho Botha (Welkom Gimnasium)



Kanya Gojo, die burgemeester van die Matjhabeng Junior
Stadsraad is die afgelope week uitgenooi om die
werksaamhede van die MJC aan die breër publiek bekend
te stel, sodat die inwoners van Lejweleputswa ook kan weet
van al die werk wat hierdie handjievol leerders doen.
Vier van die raadslede het saamgegaan om ondersteuning te verleen!!