Sunday 11 March 2018

Werk jy aan jou lewenspad?

Jy moet elke dag van jou lewe besig wees om aan jou lewenspad te werk. Dit is dié een pad wat permanent onder konstruksie moet wees.