Wednesday 11 September 2019

Die oue en die nuwe ...

Kgosana Moeketsi, die uittredende burgemeester van die termyn 2018/1019 het die voorreg gehad om Alex Manise as onderburgemeester vir die termyn 2019/2020 in te huldig.

Baie dankie, Kgosana vir al die werk wat jy in hierdie jaar gedoen het. Jy het 'n verskil gemaak.

Baie geluk, Alex. Mag jou termyn wonderlik wees en loop in die spore van die Tekkies voor jou!