Wednesday 4 September 2019

Sekretaressedag

'n Groooot dankie vir die onmisbare administratiewe personeel wat die werk van die personeel makliker maak.

Julle is goud werd en ons waardeer julle opreg! Geniet julle dag en ook die ete!