 |
Mnr. Joost Matthysen saam met sy oogappel. |
Welkom Volkskool het 'n baie geslaagde "
Pa en dogterbal" aangebied vir die dogters van graad 1 tot 7 wat oor twee aande gestrek het. Twee Tekkie-pa's het hulle ook opgetof vir die aand wat vir die graad 1-3's gehou is en het gedas en gepak by die spoggerige geleentheid opgedaag. 'n Mens kan duidelik sien dat hierdie appels nie ver van die boom geval het nie.
 |
Mnr. JD van den Berg, saam met sy hart se punt! |